Dr Monty Eloff Pretoria, South Africa
Dr. Monty Eloff was vir 45 jaar in die heeltydse bediening as prediker. Hy het in 23 jaar 5 gemeentes bedien en die laaste
22 jaar is hy ‘n evangelis met ‘n spesiale bediening rondom die Eindtyd, die doping met die Heilige Gees asook Gebed.
Hy het oor die 30 lande besoek en in vele daarvan bedien. Hy het bedien met ‘n sterk salwing van die Heilige Gees en was ‘n gewilde spreker.
... more
Streaming and Download help
If you like Dr Monty Eloff, you may also like:
Bandcamp Daily your guide to the world of Bandcamp