about

Dr Monty Eloff Pretoria, South Africa

Dr. Monty Eloff was vir 45 jaar in die heeltydse bediening as prediker. Hy het in 23 jaar 5 gemeentes bedien en die laaste 22 jaar is hy ‘n evangelis met ‘n spesiale bediening rondom die Eindtyd, die doping met die Heilige Gees asook Gebed.

Hy het oor die 30 lande besoek en in vele daarvan bedien. Hy het bedien met ‘n sterk salwing van die Heilige Gees en was ‘n gewilde spreker.
... more

contact / help

Contact Dr Monty Eloff

Streaming and
Download help

Report this account